Helde van die Bybel – Alida Bornman

R190.00

Hierdie boek is geskryf om jou as ouer te help om die Woord van God oop te breek vir jou kind.

Nie net is dit ‘n saamlees boek nie maar ‘n saamgesels boek. Gebruik die vrae wat gevra word om gesprek te fasiliteer tussen jou en jou kind en vertrou die Heilige Gees om julle harte lekker te laat saamklop rondom die Bybel en die waarhede van ons Koning.

EEN VAN DIE STORIES IS VRYLIK BESKIKBAAR, DRUK HIER OM DIT AF TE LAAI.

In stock (can be backordered)

SKU: BK:HBA0001 Categories: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Helde van die Bybel – Alida Bornman”

Your email address will not be published. Required fields are marked *